Vryheid | |
---|---|
Kerkstr by Presidentstr, Vryheid | |
Koördinate: 27°46′01″S 30°48′00″O / 27.76694°S 30.80000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | Abaqulusi |
Stigting | 1884[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 48,71 km2 (18,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 47 365 |
• Digtheid | 972/km2 (2 520/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.1% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 84.5% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 79.8% |
• Afrikaans | 10.2% |
• Engels | 6.2% |
• Ander | 3.7% |
Poskode (strate) | 3100 |
Poskode (posbusse) | 3100 |
Skakelkode | 034 |
Vryheid is 'n dorp in noordelike KwaZulu-Natal. Die grootste bedrywighede in die area is beesboerdery en die myn van steenkool. Die dorp is die grootste in die Zululand-distriksmunisipaliteit en is ook die setel van die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search