Walla Zaman Ya Selahy

"Walla Zaman Ya Selahy" (Arabies: والله زمان يا سلاحي) was die volkslied van die Verenigde Arabiese Republiek (VAR), 'n federasie van Egipte en Sirië, vanaf 1960. Alhoewel die VAR in 1961 ontbind het, het Egipte die naam van die staat tot 1971 behou, en het die volkslied tot 1979 gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search