Walter Short

Walter Campbell Short
Walter Short

Generaal-Majoor Walter C. Short

Geboortedatum 30 Maart 1880
Geboorteplek Fillmore, Illinois, Verenigde State
Sterfdatum 3 September 1949
Sterfplek Dallas, Texas, VSA
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Leër
Jare in diens 19021942
Rang Generaal-Majoor
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog

Tweede Wêreldoorlog

Walter Campbell Short (30 Maart 1880 - 3 September 1949) was 'n luitenant-generaal in die Amerikaanse weermag en die Amerikaanse militêre bevelvoerder verantwoordelik vir die verdediging van Amerikaanse militêre installasies in Hawaii ten tyde van die Japannese aanval op Pearl Harbor op 7 Desember 1941.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search