Walvis (sterrebeeld)

Walvis
Latynse naam Cetus
Genitief Ceti
Afkorting Cet
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 1,42h
Deklinasie 11,35º
Grootte 1 231 vk. grade (4de)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 15
Helderste ster Deneb Kaitos (Beta Ceti)
Naaste ster Luyten 726-8
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 17
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 88
Meteoorreëns Oktober-Cetiede, Eta-Cetiede, Omicron-Cetiede
Aangrensende sterrebeelde
Ram, Visse, Waterdraer, Beeldhouer, Oond, Eridanus, Bul
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Walvis (Latyn: Cetus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Die naam verwys na ’n seemonster in die Griekse mitologie, maar dit word vandag die Walvis genoem. Dit kom in ’n deel van die lug voor wat "Die See" genoem word omdat baie ander waterverwante konstellasies ook hier aangetref word soos die Visse, Waterdraer en Eridanus.[1]

  1. Staal 1988, pp. 33-35

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search