Wanderersstadion

Wanderersstadion
Die Wanderersstadion tydens die Twintig20-wêreldkampioenskap

Bynaam The Bullring
Volle naam Bidvest Wanderersstadion
Ligging Illovo, Sandton, Johannesburg, Suid-Afrika
Koördinate 26°7′52.17″S 28°3′26.69″O / 26.1311583°S 28.0574139°O / -26.1311583; 28.0574139
Kapasiteit 34 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1956
Huurders
Hoëveld Lions (1956–hede)
Jozi Stars (2018–hede)

Wanderersstadion, vir borgskapredes ook BIDVest Wanderers genoem, is 'n beroemde internasionale krieketstadion in Illovo, Sandton, aan die noordekant van Johannesburg, Suid-Afrika.[1]

Die Wanderersstadion se pawiljoen
Die Suid-Afrikaanse vlag wapper op Wanderersstadion, 2006

Die Wanderers is die tuisveld van die Hoëveld Lions, voorheen bekend as Transvaal. Die stadion kan 'n totaal van 34 000 toeskouers op verskeie pawiljoene huisves. Dit is tydens beide die Krieketwêreldbeker 2003 en T20I-wêreldbeker 2007 ingespan en het onder ander die eindstryde gehuisves. Daarbenewens is hier wedstryde tydens die Kampioenetrofee 2009 aangebied.

Internasionale inligting
24–29 Desember 1956: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Engeland Engeland
  • Laaste toetswedstryd:
3–7 Januarie 2021: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
13 Desember 1992: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Indië Indië
  • Laaste internasionale eendagwedstryd:
7 April 2021: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Pakistan Pakistan
21 Oktober 2005: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
  • Laaste internasionale T20-wedstryd:
12 April 2021: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Pakistan Pakistan
  1. (en) "The Wanderers Stadium". ESPNcricinfo. Besoek op 12 Desember 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search