Wes-Ghats

Wes-Ghats*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Wes-Ghats soos gesien vanaf Gobichettipalayam, Tamil Nadu, Indië
Ligging van Wes-Ghats op 'n kaart (Indië)
Wes-Ghats
Wes-Ghats
Ligging van die Wes-Ghats in Indië
Koördinate: 10°10′12″N 77°04′12″O / 10.17000°N 77.07000°O / 10.17000; 77.07000
Lande Vlag van Indië Indië
Tipe Natuur
Kriteria ix, x
Verwysings 1342
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2012  (36ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Wes-Ghats (Engels: Western Ghats; Hindi: पश्चिमी घाट, Paścimī ghāṭa; Marathi: सह्याद्री, Sahyādrī; Kannada: ಪಶ್ಚಿಮ ಘಟ್ಟಗಳು, Paścima ghaṭṭagaḷu; Malayalam: പശ്ചിമഘട്ടം, Paścimaghaṭṭaṁ) is 'n bergreeks langs die weskus van Indië. Dit loop parallel tot die kus van die Arabiese See deur die Indiese deelstate en uniegebiede Maharashtra, Goa, Karnataka, Kerala en Tamil Nadu. Doddabetta is met 2 636 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Wes-Ghats.

Kaart van Indië met die Wes-Ghats in die suidweste
Die Wes-Ghats by Matheran in Maharashtra

Die Wes-Ghats word in die noorde deur die Narmadarivier begrens. Van die riviere wat in die Wes-Ghats ontspring sluit in Godavari en Krisjna. Albei riviere deurkruis die Oos-Ghats en mond aansluitend in die Golf van Bengale uit.

Die Wes-Ghats is in 2012 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search