West India Docks

'n Skildery van 1802 toon die voltooide dokke. Die kanaal aan die linkerkant is later gesluit en toegegooi om tot 'n derde dok omgeskep te word. Die skildery bied uitsig in 'n westelike rigting, met die Londense middestad in die agtergrond
Die West India Docks. Hierdie gravure het in Rudolph Ackermann se Microcosm of London, or, London in Miniature (1808–11) verskyn

Die West India Docks is 'n reeks van drie skeepsdokke op die Teems-eiland Isle of Dogs in Londen waarvan die eerste in 1802 geopen is. Die dokke is in 1980 vir kommersiële vervoer gesluit en herontwikkel tot die Canary Wharf-sakedistrik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search