Westelike Provinsie

Westelike Provinsie
Bynaam(e) WP, Streeptruie
Embleem Disa
Stigting 1883
Unie Westelike Provinsie Rugbyunie
Ligging Kaapstad
Stadion Kaapstad-stadion (was Nuweland)
President Tobie Titus
HUB Gert Smal
Afrigter(s) John Dobson
Kaptein(s) Dillyn Leyds
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure


Westelike Provinsie is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met 'n bloedrooi disa-embleem op die bors.

Die Westelike Provinsie neem jaarliks aan die Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search