Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) is ’n navorsingsinstelling en ontwikkelingsorganisasie in Suid-Afrika. Dit is op 5 Oktober 1945 gestig[1] en het sy eie kampus in Pretoria. Dit is die grootste navorsings- en ontwikkelingsorganisasie in Afrika en is verantwoordelik vir ongeveer 10% van die totale navorsingsbegroting van Afrika. Daar is ongeveer 3 000 tegniese en wetenskaplikes werksaam, wat dikwels in multidissiplinêre spanne saamwerk.

  1. Wagener, Pieter (Julie 2005). "Die Stigting van die Suid-Afrikaanse Fisika-instituut" (pdf) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 12 Oktober 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search