Wikipedia:Lua

Hierdie artikel of onderafdeling van die artikel is onder ontwikkeling.
As u wil bydra tot die ontwikkeling daarvan, spring gerus in, maar moet dit asseblief nie uitvee nie.
Software Development
Wikipedianaamruimtes
Onderwerpnaamruimtes Besprekingsnaamruimtes
0 (Hoof/Artikel) Bespreking 1
2 Gebruiker Gebruikerbespreking 3
4 Wikipedia Wikipediabespreking 5
6 Lêer Lêerbespreking 7
8 MediaWiki MediaWikibespreking 9
10 Sjabloon Sjabloonbespreking 11
12 Hulp Hulpbespreking 13
14 Kategorie Kategoriebespreking 15
100 Portaal Portaalbespreking 101
108 [[Wikipedia:Boeke|]] 109
118 [[Wikipedia:Konsepte|]] 119
446 [[Wikipedia:Kursusblaaie|]] 447
710 TimedText TimedText talk 711
828 Module Module talk 829
2300 [[Wikipedia:Gadget|]] 2301
2302 [[Wikipedia:Gadget|]] 2303
2600 [[Wikipedia:Floei|]]
Virtuele naamruimtes
-1 Spesiaal
-2 Media

Lua is ʼn programmeertaal wat nou beskikbaar is vir die Afrikaanse Wikipedia via die MediaWiki-uitbreiding Scribunto. Lua-kode kan binne wiki-sjablone verskans word deur die "{{#invoke:}}"-funksionaliteit van Scribunto in te span. Die uitbreiding steun Lua 5.1 sedert Julie 2015.

Die Lua-bronkode word in bladsye genaamd modules gestoor (bv. Module:Piesangs). Die onderskeie modules word dan op sjabloonblaaie ingeroep (deur kode {{#invoke:}}), byvoorbeeld, Module:Piesangs/doc gebruik die kode {{#invoke:Piesangs|hallo}} om die teks "Hallo, wêreld!" te vertoon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search