Willem I van Engeland

Willem die Veroweraar
Koning van Engeland, Hertog van Normandië

Huis Huis van Normandië
Titel Hertog van Normandië
Regeer 3 Julie 10359 September 1087
Voorganger Robert die Duiwel
Opvolger Robert Curthose
Titel Koning van Engeland
Regeer 25 Desember 10669 September 1087
Voorganger Edgar Adeling (ongekroon)
Harold Godwinson
Opvolger Willem II
Eggenote Matilda van Vlaandere
Kinders Robert Curthose, Hertog van Normandië
Richard, Hertog van Bernay
Willem II van Engeland
Adela, Gravin van Blois
Hendrik I van Engeland
Gebore c. 1027
Oorlede 9 September 1087
Vader Robert die Duiwel
Moeder Herleva

Willem die Veroweraar (* omstreeks 1027 in Falaise; † 9 September 1087 in die klooster Saint-Gervais naby Rouen) was van 1035 tot met sy dood Hertog van Normandië en van 1066 af ook koning van Engeland as Willem I. Tot 1066 was hy bekend as Willem die Baster vanweë sy buite-egtelike afkoms.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search