X 2000 is die handelsmerk van 'n Sweedse hoëspoedtrein wat in 1990 deur die Sweedse spoorwegmaatskappy Statens Järnvägar (SJ) in gebruik geneem is. Sy huidige roetenetwerk strek van Stockholm tot Falun en Östersund in die noorde, Arvika, Uddevalla en Göteborg in die weste, en Malmö en die Deense hoofstad Kopenhagen in die suide.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search