Zoantharia

Zoantharia
Parazoanthus axinellae.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Hexacorallia
Orde:
Zoantharia
Families

Sien teks.

Zoantharia (ook Zoanthidea of Zoanthiniaria) is ’n orde van die filum Cnidaria wat algemeen in koraalriwwe, die diepsee en baie ander see-omgewings dwarsoor die wêreld aangetref word. Hulle het ’n verskeidenheid kolonieformasies en talle kleure. Hulle kom voor as individuele poliepe, vas aan ’n stolon of ’n mat wat geskep kan word van klein stukkies sediment, sand en rotse.

Hulle is van die mees algemene korale in rifakwariums, plant maklik voort en kan in baie watertoestande groei.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search