Gedaantewisseling

Baie insekte ondergaan 'n volledige of 'n onvolledige gedaantewisseling of metamorfose. Dit is 'n verandering van die uiterlike vorm en voorkoms in die ontwikkeling van die insek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search