Stereotipe

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Polisiemanne koop koffie en oliebolle (donuts), 'n voorbeeld van stereotipiese gedrag in Noord-Amerika.
Buitelanders mag dink Afrika is meestal 'n onbewoonde savanna, met baie wilde diere

'n Stereotipe is 'n oordrewe beeld van 'n groep mense wat dikwels nie (volledig) met die werklikheid ooreenkom nie. Dit is dikwels 'n vooroordeel of negatiewe denkbeeld en word soms gebruik as regverdiging vir bepaalde diskriminerende dade.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search