Swartbaard

Swartbaard
’n Illustrasie van Swartbaard (omstreeks 1736) in kaptein Charles Johnson se boek A General History of the Pyrates.
’n Illustrasie van Swartbaard (omstreeks 1736) in kaptein Charles Johnson se boek A General History of the Pyrates.
Geboortenaam Edward Teach
Gebore c. 1680
Oorlede 22 November 1718
(op 35-40)
Noord-Carolina
Rede vir dood Tydens aksie
Bynaam Swartbaard
Loopbaan
Jare aktief 1716-1718
Rang Kaptein
Gebied Atlantiese Oseaan
Wes-Indiese Eilande
Skepe Queen Anne's Revenge
Adventure

Edward Teach (ook gespel Edward Thatch, omstreeks 1680[1][2] - 22 November 1718), beter bekend as Swartbaard, was ’n Engelse seerower wat in die Wes-Indiese Eilande en aan die ooskus van Brittanje se Noord-Amerikaanse kolonies aktief was. Min is oor sy vroeë lewe bekend, maar hy was dalk ’n matroos op kaapvaartskepe voordat hy hom gevestig het op die eiland New Providence in die Bahamas, wat die basis van kaptein Benjamin Hornigold was.

  1. Perry, Dan (2006), Blackbeard: The Real Pirate of the Caribbean, Thunder's Mouth Press, ISBN 1-56025-885-3, https://archive.org/details/blackbeardrealpi00parr 
  2. Konstam, Angus (2007), [ Swartbaard op Google Boeke Blackbeard: America's Most Notorious Pirate], John Wiley & Sons, ISBN 978-0-470-12821-3, Swartbaard op Google Boeke 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search