Frank Lloyd Wright

Frank Lloyd Wright
Frank Lloyd Wright in 1954
Gebore
Frank Lincoln Wright

8 Junie 1867
Richland Center, Wisconsin
Sterf9 April 1959 (op 91)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepargitek, binne-ontwerper, skrywer en onderwyser
Bekend virFallingwater
Solomon R. Guggenheim Museum
Johnson Wax Headquarters
Taliesin
Taliesin West
Robie House
Imperial Hotel, Tokio
Darwin D. Martin House
Unity Temple
Ennis House
Larkin Administration Building
Dana-Thomas House
Marin County Civic Center
Handtekening

Frank Lloyd Wright (8 Junie 18679 April 1959) was een van die wêreld se mees prominente en invloedryke argitekte. Hy het 'n reeks hoogs individuele style ontwikkel gedurende sy buitengewoon lang loopbaan wat van 1887 tot 1959 gestrek het en hy het die rigting van Amerikaanse argitektuur en boukuns fundamenteel beïnvloed. Hy word tot vandag toe beskou as die belangrikste Amerikaanse argitek. Die 20ste-eeuse argitektuur van Frank Lloyd Wright is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.[1]

Wright het reeds in sy eie leeftyd bekendheid verwerf. Sy kleurvolle persoonlike lewe het gereeld koerantopskrifte gehaal, vernaamlik vir die mislukking van sy eerste twee huwelike en vir die brand en moorde by sy Taliesinateljee in 1914.

  1. "The 20th-Century Architecture of Frank Lloyd Wright" (in Engels). Unesco. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 8 Julie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search