Georgi Lwof

Georgi Lwof
Георгий Львов
Georgi Lwof

1ste Voorsitter van die Russiese Voorlopige Regering
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Voorafgegaan deur Amp geskep
de facto:
Nikolaas II (tsaar van Rusland)
Opgevolg deur Aleksander Kerenski

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Alexander Protopopof
Opgevolg deur Nikolai Awksentief

Eerste minister van Rusland
Ampstermyn
15 Maart 1917 – 21 Julie 1917
Voorafgegaan deur Nikolai Golitsyn
Opgevolg deur Aleksander Kerenski

Persoonlike besonderhede
Gebore Georgi Jewgenjewitsj Lwof
(Георгий Евгеньевич Львов)
2 November 1861
Dresden, Koninkryk Sakse, Duitse Bond
Sterf 7 Maart 1925
Parys, Frankryk
Politieke party Grondwetlike Demokratiese Party

Prins Georgi Lwof (Russies: князь Георгий Львов) (2 November 18617 Maart 1925) was ’n Russiese staatsman en ná die era van die tsaars die land se eerste eerste minister, van 23 Maart tot 7 Julie 1917.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search