Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland (1856-1929)

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Nikolajewitsj en die van is Romanof.

Nikolaas Nikolajewitsj
Groothertog

Huis Romanof
Vader Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland
Moeder Hertogin Alexandra van Oldenburg
Gebore (1856-11-18)18 November 1856,
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 5 Januarie 1929 (op 72),
Antibes, Frankryk
Eggenote Prinses Anastasia van Montenegro

Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland (Russies: Николай Николаевич (младший – junior); 18 November 1856 - 5 Januarie 1929) was die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior en ’n Russiese generaal gedurende die Eerste Wêreldoorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search