Korsikaans

Korsikaans
corsu
Gepraat in: Vlag van Frankryk Frankryk 
Gebied: Korsika
Sardinië
Totale sprekers: 127 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Suid-Romaans
   Korsikaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Korsika
Gereguleer deur: Instituut van Korsikaans
Taalkodes
ISO 639-1: co
ISO 639-2: cos
ISO 639-3: cos 
Verspreiding van Korsikaans

Korsikaans (corsu) is die Romaanse taal wat op die eiland Korsika gepraat word. Dit is 'n variant van Toskaans ('n Italiaanse dialek). Daar is ook 'n Korsikaanse Wikipedia.

Korsikaans, veral Suid-Korsikaans, is tewens nou verwant aan Gallurees wat in die noorde van Sardinië gepraat word. Daar bestaan meningsverskille oor of Noord-Sardyns Korsikaans is, of Suid-Korsikaans 'n variant van Gallurees is, maar dat daar verwantskap bestaan word nie betwyfel nie.

  1. www.ethnologue.com.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search