Leonid Brezjnef

Leonid Brezjnef
Leonid Brezjnef
Leonid Brezjnef in 1973.

Algemene Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie
Ampstermyn
14 Oktober 1964 – 10 November 1982
Voorafgegaan deur Nikita Chroesjtsjof
Opgevolg deur Joeri Andropof

1ste Voorsitter van die Opperste Sowjet van die Sowjetunie
Ampstermyn
16 Junie 1977 – 10 November 1982
Voorafgegaan deur Nikolai Podgorni
Opgevolg deur Joeri Andropof
Ampstermyn
7 Mei 1960 – 15 Julie 1964
Voorafgegaan deur Kliment Worosjilof
Opgevolg deur Anastas Mikojan

1ste Voorsitter van die Buro van die Sentrale Komitee van die Russiese SFSR
Ampstermyn
16 November 1964 – 8 April 1966
Vise Andrei Kirilenko
Voorafgegaan deur Nikita Chroesjtsjof
Opgevolg deur Geen — pos afgeskaf

Volwaardige lid van die Politburo
Ampstermyn
22 Junie 1963 – 10 November 1982
Ampstermyn
27 Februarie 1956 – 16 Junie 1960
Ampstermyn
16 Oktober 1952 – 5 Maart 1953

Lid van die Sekretariaat
Ampstermyn
29 Junie 1957 – 10 November 1982

Kandidaat-lid van die Politburo
Ampstermyn
27 Februarie 1956 – 29 Junie 1957
Ampstermyn
16 Oktober 1952 – 5 Maart 1953

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Desember 1906
Dnjeprodsersjinsk, Russiese Ryk
Sterf 10 November 1982
Moskou, RSFS, Sowjetunie
Politieke party Kommunistiese Party van die Sowjetunie
Eggenoot/-note Wiktoria Brezjnewa
Kind(ers) Galina Brezjnewa
Joeri Brezjnef
Professie Metallurgiese ingenieur
staatsamptenaar
Religie Ateïs
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Sowjetunie
Diens/Tak Rooi Leër
Jare in diens 1941–1946
Rang Generaal-majoor
Maarskalk
Eenheid Sowjet-troepe
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Held van die Sowjetunie (4) Orde van Lenin (8)

Leonid Iljitsj Brezjnef (Russies: Леонид Ильич Брежнев; Oekraïens: Леонід Ілліч Брежнєв; 19 Desember 190610 November 1982) was ’n politikus van die Sowjetunie en sekretaris-generaal van die land se Kommunistiese Party. Hy was ná Nikita Chroesjtsjof, van 1964 tot 1982, leier van die Sowjetunie.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search