Mali

Republiek Mali
  • République du Mali  (Frans)
Vlag van Mali Seël van Mali
Vlag Seël
Nasionale leuse: Un peuple, un but, une foi
(Frans vir: "Een volk, een doel, een geloof")
Volkslied: Le Mali[1]
Ligging van Mali
Hoofstad Bamako

12°39′N 8°0′W / 12.650°N 8.000°W / 12.650; -8.000

Grootste stad Bamako
Amptelike tale Bambara (lingua franca), Fulfulde, Soninke, Hassania, Tamascheq, Mamara, Boboda, Xaasongaxango
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Assimi Goïta
Choguel Kokalla Maïga
Onafhanklikheid
• van Frankryka
• as Mali
• Huidige grondwet

20 Junie 1960
22 September 1960
12 Januarie 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 240 192 km2  (23ste)
478 841 myl2
1,6
Bevolking
 - 2018-sensus
 - Digtheid
 
19 329 841[2]
11,7 / km2 (215de)
30,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$47,460 miljard[3]
$2 354[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$18,488 miljard[3]
$917[3]

MOI (2017) 0,427[4] (182ste)  –  laag
Gini (2009) 33,0[5] –  medium
Geldeenheid CFA-frank (XOF)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .ml
Skakelkode +223
a. saam met Senegal binne die Mali-Federasie.

Mali (Frans: [maˈli], ), amptelik die Republiek Mali (Frans: République du Mali; Bambara: Mali ka Fasojamana), is 'n landingeslote land in Wes-Afrika. Dit het die tweede grootste grondgebied van al die lande in Wes-Afrika. Dit grens aan Algerië in die noorde, Niger in die ooste, Burkina Faso en Ivoorkus in die suide, Guinee in die suidweste, en Senegal en Mauritanië in die weste. Die land se reguit grense aan die noorde strek tot in die middel van die Saharawoestyn, terwyl die land se suide, waar die meeste inwoners woon, die Niger- en Sénégalriviere insluit. Dit het in 'n stadium bekend gestaan as Frans-Soedan, maar is later na die Maliryk genoem.

Nasa-Satellietbeeld van Mali
Kaart van Mali

Mali beslaan 'n oppervlakte van 1 240 192 km² en het in 2018 'n bevolking van 19 329 841 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Bamako, in die suidweste van die land weerskante die Nigerrivier.

  1. (fr) Presidency of Mali: Symboles de la République, L'Hymne National du Mali. Koulouba.pr.ml. Besoek op 14 April 2017.
  2. (fr) "Mali preliminary 2018 census". Institut National de la Statistique. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2010. Besoek op 29 November 2018.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Mali". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 24 April 2019.
  4. "2018 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 24 April 2019.
  5. "Mali" (in Engels). Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 24 April 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search