Telefoon

Die eerste telefoon, uitgevind deur Graham Bell, in die Musée des Arts et Métiers in Parys.

Die telefoon of slegs foon (vanuit Grieks τῆλε (ti:le) tele = vêr, en φωνή (fɒni:) foon = klank (stem)) is 'n telekommunikasietoestel wat gebruik word om klank oor 'n afstand te vervoer en te ontvang. Die meeste telefone werk deur elektriese seine oor 'n vaste telefoonnetwerk te versend, wat tot gevolg het dat amper enige twee persone met mekaar kan kommunikeer, selfs oor lang afstande.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search