Victoria (Seychelle)

Victoria

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Seychelle Seychelle
 Eilande Mahé
 Koördinate 04°37′00″S 55°27′00″O / 4.61667°S 55.45000°O / -4.61667; 55.45000
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 24 970
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +4
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Victoria (ook Port Victoria) is die hoofstad en grootste stad van die Republiek van Seychelle, geleë aan die noordoostelike kant van Mahé-eiland, die hoofeiland van die eilandgroep. Die stad is eers gestig as die setel van die Britse koloniale regering. In 2010 was die bevolking van Groter Victoria (insluitend die voorstede) 26 450 (26,66%) uit die land se totale bevolking van 99 202.[1]

  1. Encyclopædia Britannica, Inc. (1 Maart 2014). Britannica Book of the Year 2014. Encyclopædia Britannica, Inc. p. 716. ISBN 978-1-62513-171-3.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search