Wostok-ruimteprogram

’n Model van ’n Wostok-ruimtetuig.

Die Wostok-ruimteprogram (Russies: Восто́к; "Oos") was ’n projek van die Sowjetunie waarmee die eerste mens in die ruimte geplaas is. Die Wostok-tuig is uit die Zenit-spioenasiesatelliet ontwikkel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search