Simferopol

Simferopol • Aqmescit
Симферополь • Сімферополь

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne(de-jure)
Vlag van Rusland Rusland(de-facto)
 Republiek Krim
 Stigting 1784
 Oppervlakte:  
 - Totaal 107 vk km
 Hoogte bo seevlak 350 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 362 366
 - Bevolkingsdigtheid 3 183,17/vk km
 Tydsone MSK / UTC +4
 Burgemeester Wiktor Ageef
 Amptelike Webwerf simferopol-rada.gov.ua Geargiveer 22 Mei 2009 op Wayback Machine

Simferopol (Russies: Симферополь; Oekraïens: Сімферополь; Krim-Tataars: Aqmescit) is die hoofstad van die Outonome Krimrepubliek op die Krim-skiereiland in Oekraïne. Die stad self vorm 'n distrik binne die outonome republiek en is ook die bestuurlike sentrum van die gelyknamige Simferopol-distrik rondom die stad. Simferopol is langs 'n klein rivier, die Salgir, aan die noordekant van die Krimgebergte geleë. Die stad het 362 366 inwoners (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search