WorldCat

WorldCat
WorldCat logo.svg
URL search.worldcat.org Edit this at Wikidata
Alexa-rang Negative increase 3,433 (Sjabloon:Asof)[1]
Kommersieel? Nee
Soort webwerf Netwerk van biblioteekinhoud en -dienste
Beskikbare tale
  • Chinees (Vereenvoudig)
  • Chinees (Tradisioneel)
  • Tsjeggies
  • Nederlands
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Koreaans
  • Japanees
  • Portugees
  • Spaans
  • Thais
  • Oerdoe
Eienaar OCLC
Geskep deur {{{skepper}}}
Huidige status Online

WorldCat is 'n verenigde katalogus wat die versamelings spesifiseer van 17 900 biblioteke in 123 lande en gebiede[2] wat aan die OCLC- wêreldkoöperasie deelneem. Dit word bestuur deur OCLC, Inc.[3] Die lidbiblioteke hou WorldCat se databasis, die wêreld se grootste bibliografiese databasis, gesamentlik in stand. OCLC stel WorldCat gratis beskikbaar vir biblioteke, maar die katalogus is die basis vir ander subskripsie-OCLC-dienste (soos hulpbrondeling en versamelingsbestuur). WorldCat word deur die algemene publiek en deur bibliotekarisse gebruik vir katalogisering en navorsing.

  1. "Worldcat.org Traffic, Demographics and Competitors – Alexa" [Worldcat.org-verkeer, -demografie en -kompetisie – Alexa]. www.alexa.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 4 Februarie 2019.
  2. "About OCLC" (in Engels). OCLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  3. "Inside WorldCat". OCLC (in Engels). OCLC, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 19 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search