Besoedeling

'n Oliebesoedelde strand.
Lugbesoedeling.

Besoedeling kan beskou word as 'n menslike aktiwiteit of handeling wat die omgewing nadelig beïnvloed. Omdat die mens se onverskilligheid en onkunde moontlik die belangrikste oorsake van hierdie probleem is, is dit van die allergrootste belang dat leerlinge bewus moet wees van die noodsaaklikheid daarvan om 'n stabiele en gebalanseerde omgewing in stand te hou en dat relevante navorsing daaroor ewe belangrik is. Omgewingsopvoeding is belangrik om hierdie probleem te probeer aanpak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search