Tokio

Tokio

東京都 Tōkyō-to
Stad
Vlag van Tokio
Vlag
Amptelike seël van Tokio
Seël
Amptelike logo van Tokio
Simbool van Tokio se metropolitaanse regering
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan
Tokio is in Japan
Tokio
Tokio
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan
Koördinate: 35°41′N 139°41′O / 35.683°N 139.683°O / 35.683; 139.683
LandVlag van Japan Japan
StreekKantō
EilandHonsjoe
PrefektuurTokio
Regering
 • GoewerneurYuriko Koike
Oppervlak
 • Stad2 187,66 km2 (844,66 vk. myl)
 • Metro
13 572 km2 (5 240 vk. myl)
Hoogte
40 m (130 ft)
Bevolking
 • Stad13 617 445
 • Digtheid6 224,66/km2 (16 121,8/vk. myl)
 • Stedelik
8 967 665
 • Metro
37 800 000
 • Metrodigtheid2 662/km2 (6 890/vk. myl)
TydsoneUTC+9 (JST)
Webwerfmetro.tokyo.jp

Tokio (Japannees: 東京都, Tōkyō, [toːkʲoː], , amptelik die Tokio-metropool (東京都 Tōkyō-to?), is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan.[1] Geleë aan die hoof van Tokiobaai, vorm die prefektuur deel van die Kantō-streek aan die sentrale Stille Oseaan-kus van Japan se hoofeiland Honshu. Tokio is die politieke en ekonomiese middelpunt van die land, sowel as die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie. Die naam Tokio beteken "oostelike hoofstad" in Japannees. Die Tokio-metropool is met 'n bevolking van sowat 38 miljoen die mees bevolkte metropolitaanse gebied in die wêreld. Teen 2022 het die prefektuur 'n geskatte bevolking van 13,99 miljoen.[2]

Tokio het as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 1964 opgetree en ook van die Olimpiese Somerspele 2020, wat weens die wêreldwye Covid-19-pandemie heelaas eers in 2021 gehou is.

  1. "The Structure of the Tokyo Metropolitan Government" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2014. Besoek op 13 Oktober 2007.
  2. "Tokyo Metropolis' Population overview" (in Japannees). Tokyo Metropolitan Government. Besoek op 30 Augustus 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search