Hologram-armband

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Power Balance-band op 'n fietsryer

'n Hologram-armband of energie-armband[1] is 'n klein rubber-polsband wat vermoedelik met 'n hologram toegerus is. Vervaardigers het beweer dat die hologramme "die natuurlike vloei van energie om die liggaam optimaliseer, en die sterkte, balans en buigsaamheid van 'n atleet vermeerder".[2] Slegs anekdotiese bewyse ondersteun hierdie aansprake en toetse uitgevoer deur die Australiese Skeptici,[3] die Universiteit van Wallis, Cardiff,[4] en die Royal Melbourne Institute of Technology se Skool vir Gesondheidswetenskappe[5] kon geen effek op prestasie identifiseer nie.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named SBD29102011
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Telegraph15102010
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Guard01082010
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named BBC22112010
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Brice

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search