Jimmy Kimmel

Jimmy Kimmel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Christian Kimmel
Geboorte 13 November 1967
New York
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jimmy Kimmel (gebore 1967) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Win Ben Stein's Money (1997), The Man Show (1999), Crank Yankers (2002), en Jimmy Kimmel Live! (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search