Musiek

Die notering van musiek

Musiek is 'n vorm van kuns wat georganiseerde klanke en stiltes bevat. Dit word uitgedruk in terme van toonhoogte (insluitende melodie en harmonie), ritme (insluitende tempo en mate) en die kwaliteit van klank (byvoorbeeld artikulasie, tekstuur en dinamiek). Musiek kan gebruik word vir die kunssinnige of die estetiese, kommunikasie, vermaak of seremoniese doeleindes. Die definisie van wat musiek behels verskil afhangende van die kultuur en sosiale sinsverband. Verskillende interpretasies van die term word ook as sub-genres van die kuns aanvaar.

Musiek bevat fisiese, geestelike en sosiale fenomene, sowel as teorie, uitvoering, dans en ook digkuns.

Enkele onderwerpe wat in musiek bestudeer word, sluit in:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search