Spiritisme

Allan Kardec, portret uit L'Illustration, 10 Maart 1869

Spiritisme is ’n spiritualistiese filosofie en godsdiens wat die Franse opvoeder Hippolyte Léon Denizard Rivail in die 19de eeu onder die skuilnaam Allan Kardec begin het. Dit is ten gunste van die studie van die "aard, oorsprong en bestemming van siele en hul verhouding met die stoflike wêreld".[1][2][3]

Spiritisme het gou na ander lande versprei en vandag word 35 lande in die Internasionale Spiritisteraad verteenwoordig.[4]

  1. Moreira-Almeida, Alexander (2008).
  2. “Paralisia do sono" Revisado.
  3. Allan Kardec and the development of a research program in psychic experiences. Proceedings of the Parapsychological Association & Society for Psychical Research Convention. Winchester, UK.
  4. International Spiritist Council, webtuiste vir lede.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search