Guatemala

Republiek Guatemala
República de Guatemala (Spaans)
Vlag van Guatemala Wapen van Guatemala
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Libre Crezca Fecundo[1] (Latyn)
El País de la Eterna Primavera (Spaans)
(Afrikaans: "Die land van die ewige lente"[2])
Volkslied: Himno Nacional de Guatemala
(Spaans vir: "Volkslied van Guatemala")

Nasionale mars: La Granadera
(Spaans vir: "Die lied van die grenadier")
Ligging van Guatemala
Hoofstad Guatemalastad

14°38′N 90°30′W / 14.633°N 90.500°W / 14.633; -90.500

Grootste stad Guatemalastad
Amptelike tale Spaans
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Bernardo Arévalo
Karin Herrera
Onafhanklikheid
• Verklaar van Spanje
• Verklaar van die
Eerste Meksikaanse Keiserryk
• Huidige grondwet

15 September 1821

1 Julie 1823
31 Mei 1985
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
108 889 km2  (105de)
42 042 myl2
0,4
Bevolking
 - 2023-skatting
 - Digtheid
 
17 980 803[3] (69ste)
129 / km2 (85ste)
334,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$213,134 miljard[4] (77ste)
$10 998[4] (121ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$111,384 miljard[4] (70ste)
$5 748[4] (108de)

MOI (2021) 0,627[5] (135ste)  –  medium
Gini (2014) 48,3[6] –  hoog
Geldeenheid Quetzal (GTQ)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC-6)
nie toegepas nie (UTC-6)
Internet-TLD .gt
Skakelkode +502

Guatemala (Spaans: [gwateˈmala], ), amptelik die Republiek Guatemala (Spaans: República de Guatemala, [reˈpuβlika ðe ɣwateˈmala]), is 'n land in Sentraal-Amerika. Aangrensend is Meksiko aan die noordweste, die Stille Oseaan aan die suidweste, Belize en die Karibiese See aan die noordooste, en Honduras en El Salvador aan die suidooste.

Nasa-Satellietbeeld van Guatemala
Kaart van Guatemala
Kaart van Guatemala

Die hoofstad en grootste stad is Guatemalastad. Guatemala se oorvloed aan biologies-beduidende en unieke ekosisteme het bydra tot Meso-Amerika se benaming as 'n biodiversiteitbrandkroes.

Guatemala, met 'n oppervlakte van 108 889 km², is een van die onontwikkeldste lande in Sentraal-Amerika. Die naam van die hoofstad is ook Guatemala en die amptelike taal is Spaans. Guatemala eis die suidelike gedeelte van Belize op.[7]

Die belangrikste sektore van die ekonomie is in buitelandse hande en die landbou, die belangrikste bestaansaktiwiteit van die meeste mense, word deur 'n groep grootgrondbesitters beheer. Die belangrikste uitvoergewasse is piesangs, koffie en katoen. Mynbou, wat heelwat potensiaal inhou omdat daar talle delfstowwe is, asook bosbou is nog swak ontwikkel. Die feitlik voortdurende politieke magstryd in die land sedert dit in 1838 ’n republiek geword het, strem die ekonomiese ontwikkeling.

  1. (es) "Ilustraciones de Cada una de las 11 Denominaciones. Anverso y Reverso". Banguat.gob.gt. 29 Desember 1996. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2007. Besoek op 18 Mei 2015.
  2. (en) Aguirre, Lily (1949). The land of eternal spring: Guatemala, my beautiful country. Patio Press. p. 253.
  3. (en) "Guatemala". Central Intelligence Agency. Besoek op 15 Januarie 2024.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Guatemala". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2024. Besoek op 15 Januarie 2024.
  5. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 15 Januarie 2024.
  6. (en) "Gini Index – Guatemala". Wêreldbank. Besoek op 15 Januarie 2024.
  7. (en) "Belize-Guatemala border tensions rise over shooting". BBC. 22 April 2016. Besoek op 15 Januarie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search