Mark Rutte

Mark Rutte
Mark Rutte
In 2017

Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Oktober 2010
Vise

Rutte IV-kabinet (2022-):

  1. Sigrid Kaag -> Rob Jetten (D66)
  2. Wopke Hoekstra -> Karien van Gennip (CDA)
  3. Carola Schouten (CU)

Rutte III-kabinet (2017-2022):

  1. Hugo de Jonge (CDA)
  2. Kajsa Ollongren (D66)
  3. Carola Schouten (CU)

Rutte II-kabinet (2012-2017):

Rutte I-kabinet (2010-2012):

Monarg Beatrix
Willem-Alexander
Voorafgegaan deur Jan Peter Balkenende (CDA)

Leier van die VVD
Ampstermyn
31 Mei 2006 – 14 Augustus 2023
Voorafgegaan deur Jozias van Aartsen
Opgevolg deur Dilan Yeşilgöz-Zegerius

Adjunk-minister van Onderwys, Kultuur en Wetenskap
Ampstermyn
17 Junie 2004 – 27 Junie 2006
Eerste minister Jan Peter Balkenende
(Balkenende II-kabinet)
Voorafgegaan deur Annette Nijs
Opgevolg deur Bruno Bruins

Adjunk-minister van Sosiale Sake en Arbeid
Ampstermyn
22 Julie 2002 – 17 Junie 2004
Eerste minister Jan Peter Balkenende
(Balkenende II-kabinet)
Voorafgegaan deur Hans Hoogervorst
Opgevolg deur Henk van Hoof

Lid van die Tweede Kamer
Ampstermyn
31 Maart 2021 – 10 Januarie 2022
Ampstermyn
23 Maart 2017 – 26 Oktober 2017
Ampstermyn
20 September 2012 – 5 November 2012
Ampstermyn
28 Junie 2006 – 14 Oktober 2010
Ampstermyn
30 Januarie 2003 – 27 Mei 2003

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Februarie 1967 (1967-02-14)
Den Haag, Nederland
Politieke party VVD
Alma mater Leiden Universiteit
International Institute for Management Development
Religie Protestantisme
Handtekening

Mark Rutte (gebore 14 Februarie 1967 in Den Haag) is 'n Nederlandse politikus van die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), 'n liberale politieke party. Van Mei 2006 tot Augustus 2023 was hy die partyleier gewees en sedert 14 Oktober 2010 is hy ook die Eerste Minister van Nederland.

Van 2002 tot 2004 was hy adjunk-minister van Sosiale Sake in die Balkenende I-kabinet en die Balkenende II-kabinet en van 2004 tot 2006 adjunk-minister van Onderwys in die Balkenende II-kabinet. In 2003 en van 2006 tot 2010 was hy 'n lid van die Tweede Kamer, van 2003 tot 2006 ook as parlementêre verteenwoordiger van die VVD-groep.

Rutte het geskiedenis aan die Universiteit Leiden gestudeer. Van 1988 tot 1991 was hy die voorsitter van die JOVD, die liberale jeugorganisasie. Van 1992 tot 2002 het hy as personeelsdirekteur by Unilever gewerk. Hy is nie getroud nie en 'n lid van die Protestantse Kerk in Nederland (PKN).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search