Opstand in die Warskou-ghetto

Hierdie artikel is oor die 1943-opstand in die Warskou-ghetto. Vir ander opstande met 'n soortgelyke naam, sien Warskou-opstand (dubbelsinnig).
Opstand in die Warskou-ghetto
Deel van die Tweede Wêreldoorlog en die Joodse Volksmoord

Uit die Stroop-verslag: Joodse inwoners word uit hulle huise verwyder. Die oorspronklike Duitse onderskrif lees: "Met geweld uit skuilkerders gehaal".
Datum 19 April 1943 - 16 Mei 1943
Ligging Warskou Ghetto, Pole
Resultaat Duitse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland

Medewerkers

  • Sowjetse bondgenote
  • Joodse Ghetto-polisie
  • Letse polisie
  • Litause polisie
Joodse versettingsbewegings
  • ŻOB
  • ŻZW

Poolse versettingsbewegings

  • Armia Krajowa
  • Gwardia Ludowa
Aanvoerders
Jürgen Stroop
Ferdinand von Sammern-Frankenegg (aanvanklik)
Mordechai Anielewicz (†)

Dawid Apfelbaum (†)
Paweł Frenkiel (†)
Icchak Cukierman
Marek Edelman
Cywia Lubetkin
Henryk Iwański

Sterkte
Amptelike daaglikse gemiddeld van 2 090, insluitende 821 Waffen-SS Omstreeks 600 ŻOB[1] en omstreeks 400 ŻZW-vegters[2] (aanvanklik)
750-1 800 Opstandelinge (19 April), 56 000+ burgers
Ongevalle en verliese
Offisieel 16 dood, 86 gewond volgens die Stroop Verslag; ander skat 'n totaal van 300+ sedert 18 Januarie, insluitende 'n aantal Joodse medewerkers. Omtrent 13 000 is op die plek dood, die meeste is na uitwissingskampe gedeporteer; 'n totaal van 56 065 word gereken (gevang en vermoor) volgens Stroop se verslag.

Die Opstand in die Warskou-ghetto was die Joodse opstand teen Nazi-Duitsland se pogings om die oorblyfsels van die Warskou-ghetto in Pole tydens die Tweede Wêreldoorlog te elimineer.

Die belangrike voorloper van die hoofgeveg was 'n gewapende opstand teen die Duitsers en hulle Joodse medewerkers wat begin het op 18 Januarie 1943. Die hoofgeveg het geduur van 19 April 1943 tot 16 Mei van dieselfde jaar, toe 'n vasberade maar swak gewapende en sleg voorsiende weerstandsbeweging uiteindelik deur SS-Gruppenführer (toe Brigadeführer) Jürgen Stroop verslaan is.

  1. Guttman, John (Maart 2000). "World War II: Warsaw Ghetto Uprising". World War II Magazine. Besoek op 2 Mei 2012.
  2. Rp.pl (18 April 2008). "Zapomniani żołnierze ŻZW" (in Pools). rp.pl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2015. Besoek op 7 November 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search