Selfmoord

Selfmoord
Klassifikasie en eksterne bronne
Die selfmoord, deur Édouard Manet, 1877–1881.
Die selfmoord, deur Édouard Manet, 1877–1881.
ICD-10 X60X84
ICD-9 E950
MedlinePlus   001554
eMedicine artikel/288598
Mediese waarskuwing

Selfmoord is die handeling of daad om jouself om die lewe te bring, dus om jou eie lewe te neem. Die term selfdood word ook gebruik weens die stigma wat aan die woord "moord" kleef.[1]

  1. ’n Dood soos geen ander nie[dooie skakel], Die Burger, 26 Februarie 2013. URL besoek op 11 Junie 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search