Jean-Paul Sartre

Jean-Paul Sartre
Jean-Paul Sartre in 1950
Gebore
Jean-Paul Charles Aymard Sartre

21 Junie 1905
Sterf15 April 1980
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepromanskrywer, dramaturg, filosoof en joernalis
EggenootSimone de Beauvoir
Ouer(s)Jean-Baptiste Sartre (vader)
Anne-Marie Schweitzer (moeder)
Handtekening

Jean-Paul Sartre (21 Junie 190515 April 1980) was een van die belangrikste Franse filosowe en saam met Simone de Beauvoir een van die hooffigure van die Franse eksistensialisme. As 'n linkse intellektuele skryf hy 'n reeks dramas, essays en romans. L'être et le néant is sy vernaamste filosofiese werk. Sy belangrikste dramas is Les Mouches, Huis Clos, Crime passionel, La Putain respectueuse en Les Séquestrés d'Altona. In 1964 word die Nobelprys vir Letterkunde aan hom toegeken, alhoewel Sartre weier om dit in ontvangs te neem.[1]

  1. "The Nobel Prize in Literature 1964" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search