Sint Bartholomeus

Collectivité de Saint-Barthélemy
Kollektiwiteit Sint Bartholomeus
Vlag van Sint Bartholomeus Wapen van Sint Bartholomeus
Vlag Wapen
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Sint Bartholomeus
Hoofstad Gustavia

17°54′N 62°51′W / 17.900°N 62.850°W / 17.900; -62.850

Grootste stad Gustavia
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• Prefek
• President van die
territoriale Raad
Oorsese kollektiwiteit
Emmanuel Macron
Sylvie Daniélo-Feucher

Bruno Magras
Onafhanklikheid
Franse oorsese kollektiwiteit
Franse kolonie
• Uitgeruil met Swede
• Terugverkoop na Frankryk
• Oorsese kollektiwiteit


1648
1 Julie 1784
16 Maart 1878
22 Februarie 2007
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
25[1] km2  
9,5 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-skatting
 - Digtheid
 
9 035[2] (-)
361 / km2 (26ste)
936 / myl2
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .bla, .fr
Skakelkode +590b
a. toegeken, maar nie in gebruik nie.
b. Saam met Guadeloupe en Saint-Martin.

Sint Bartholomeus (Frans: Saint-Barthélemy) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See, suidoos van Saint-Martin en Sint Maarten, noord van St. Kitts en Nevis en noordoos van Antigua en Barbuda.

Nasa-Satellietbeeld van Sint Bartholomeus
Kaart van Sint Bartholomeus

Sint Bartholomeus het in 2011 'n bevolking van 9 035 gehad en het 'n oppervlakte van 25 km². Die hoofstad en grootste stad is Gustavia.

  1. (fr) INSEE. "Actualités : 2008, An 1 de la collectivité de Saint-Barthélemy". Besoek op 1 September 2014.
  2. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. "Populations légales 2011 pour les départements et les collectivités d'outre-mer". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018. Besoek op 1 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search