Bajonet

'n Bajonet wat gebruik word deur die Amerikaanse Marinierskorps.

'n Bajonet (geweerdolk) is 'n mes- of dolkvormige gevegsswapen wat ontwerp is om op of oor die loop van 'n geweer of ander vuurwapen gemonteer te word, wat dit in staat stel om as 'n spiesagtige wapen gebruik te word. [1]

  1. Brayley, Martin, Bayonets: An Illustrated History, Iola, WI: Krause Publications, ISBN 0-87349-870-4, ISBN 978-0-87349-870-8 (2004), pp. 9-10, 83-85

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search