Bandoeng

Bandoeng
Bandoeng


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Wes-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 167,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 750 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2.771.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende)
 Amptelike webwerf www.bandung.go.id

Bandoeng is 'n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesië. Bandoeng is die provinsiale hoofstad.

Satehgebou

Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesië, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook 'n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara (vroeër lughawe Andir), wat in 1925 oorspronklik as 'n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer.

Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Bandoeng vanaf die berg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search