Boekrol

Boekrol van die Boek van Job

'n Boekrol (van die ou Franse escroe of escroue), is 'n rol papirus, perkament of papier wat skryfwerk bevat. Die boekrol is die voorloper van die huidige boek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search