Dendrologie

Dendrologie
tak van plantkunde
Subklas vanplantkundeWysig
Onderdeel vanplantkundeWysig
Bestudeerboom, StruikWysig
Beoefen deurdendroloogWysig

Dendrologie is die wetenskap van houtagtige gewasse, ook bekend as boomkunde. 'n Dendroloog is 'n boomkundige. Die Amerikaanse USDA definieer dit as: Die identifikasie, sistematiese klassifikasie en studie van die habitus en verspreiding van woudbome en ander houtagtige plante.[1]

  1. "dendrology". USDA VSA. 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search