Georgies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Georgiërs.
Georgies
ქართული ენა, kartoeli ena
Gepraat in: Vlag van Georgië Georgië
Vlag van Armenië Armenië
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Iran Iran
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 4,3 miljoen[1]
Taalfamilie: Kartwelies
 Georgies
 
Skrifstelsel: Georgiese skrifte 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Georgië Georgië
Gereguleer deur: Instituut van Georgies
Taalkodes
ISO 639-1: ka
ISO 639-2: kat
ISO 639-3: kat 
Verspreiding van Georgies

Georgies (ქართული ენა, kartoeli ena) is ’n Kartweliese taal wat deur sowat 4,3 miljoen mense in Georgië, Armenië, Azerbeidjan, Griekeland, Iran, Rusland en Turkye gepraat word. Georgies is die amptelike taal van Georgië.

Die taal word in drie unieke skrifte, die Georgiese skrifte, geskryf. Dit is die letterkundige taal van al die streeksubgroepe van die Georgiërs, ook dié wat ander Kartweliese tale praat: die Swan, Megreliërs en Laz.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Georgian". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 22 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search