Gotthard-basistonnel

Wissel te Faido stasie

Die Gotthard-basistonnel (Engels:Gotthard-Basistunnel, Italiaans:Galleria di base del San Gottardo, Romansch:Tunnel da basa dal Son Gottard) is 'n spoorwegtonnel in die Alpe in Switserland. Dit is op 1 Junie 2016 in bedryf gestel en het volle kapasiteit op 11 Desember 2016 bereik.[1] Dit is met 57.09 km die wêreld se langste en diepste tonnel. Op sy diepste punt is daar 2,450 meter rots bokant die tonnel. Dit is ook die eerste platroete deur die Alpe.

Gotthard Basistonnel diagram, die nuwe spoorlyn deur die Alpe NRLA (groen: rigting van konstruksie).
  1. "Über und durch den Gotthard – eine Zeitreise durch die Jahrhunderte" (in Duits). Zurich, Switzerland: SRF Swiss Radio and Television. 1 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 4 Junie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search