Hulpbronvloek

Die hulpbronvloek, ook bekend as die paradoks van oorvloed of die armoedeparadoks, is die verskynsel van lande met 'n oorvloed natuurlike hulpbronne (soos fossielbrandstowwe en sekere minerale) wat minder ekonomiese groei, minder demokraties of slegter ontwikkelingsuitkomste as lande het, met minder natuurlike hulpbronne.[1] Daar is baie teorieë en baie akademiese debat oor die redes vir, en uitsonderings op, hierdie ongunstige uitkomste. Die meeste kenners meen die hulpbronvloek is nie universeel of onvermydelik nie, maar raak sekere soorte lande of streke onder sekere omstandighede.[2]

  1. Smith, Benjamin; Waldner, David (2021). Rethinking the Resource Curse. doi:10.1017/9781108776837. ISBN 9781108776837. S2CID 233539488. {{cite book}}: |website= ignored (hulp)AS1-onderhoud: url-status (link)
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Venables 2016

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search