Jazz

Waldemar Kurpiński en Tress se Jazz-orkes

Jazz is 'n gewilde musiekgenre wat sy oorsprong in die swart gemeenskappe van New Orleans in die Verenigde State het.[1] Dit het in die laat 19de en vroeë 20ste eeu ontwikkel uit blues en ragtime.[2]

Dit behels 'n prominente vokale melodie wat vergesel word deur kitaar-, trom- en baskitaarklanke. Jazz is deur legendes soos Miles Davis, Pat Metheny en Alice Babs ontwikkel.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nps
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named sbg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search