Kartel

'n Kartel is 'n formele ooreenkoms tussen oligopoliste waarvolgens saamgespan word oor pryse, markaandeel, advertensiekoste, produkontwikkeling, ensovoorts. Ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing is samespanning onwettig en ondersoeke na die praktyke van groot firmas deur die Mededingingskommissie haal gereeld die nuus.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search