Loreley

Die rots Lore-Ley.
’n Standbeeld van die karakter Lore-Ley.

Die Loreley (ook onder meer Lorelei en Lore-Ley) is ’n rots in die Rynrivier. Die 132 meter hoë rots is aan die oostelike oewer van die Ryn in ’n Unesco-wêrelderfenisgebied geleë en rys hoog en steil op aan die binnekant van ’n kromming in die rivier.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search