MP3

MP3 (MPEG-1-oudiolaag 3; Engels: MPEG-1 Audio Layer 3) is 'n lêerformat vir die verliesvrye kompressie van oudiodata. MP3 gebruik die beginsel dat slegs die gedeelte opgeneem en gestoor word wat die menslike oor kan hoor. Daardeur word 'n datakompressie moontlik wat die oudiogehalte min of glad nie beïnvloed nie. Die formaat is 'n indirekte voorganger van AAC (Advanced Audio Coding) of Vorbis, wat 'n beter gehalte en funksionaliteit lewer.[1]

  1. http://heise.de/newsticker/meldung/30571 c't-Hörtest 2003

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search